It's a new month... time for some new bug fixes!
While Matt is still working on harnessing the book data that we all have contributed to, and making it available for searches, he's also been rather busy fixing other things, and even adding some nifty little features. Read all about it in this Announcements forum post.

'n Droë Wit Seisoen

by André Brink | Literature & Fiction |
ISBN: 9780798129558 Global Overview for this book
Registered by Stoepbrak of Cape Town, Western Cape South Africa on 11/13/2015
Buy from one of these Booksellers:
Amazon.com | Amazon UK | Amazon CA | Amazon DE | Amazon FR | Amazon IT | Bol.com
1 journaler for this copy...
Journal Entry 1 by Stoepbrak from Cape Town, Western Cape South Africa on Friday, November 13, 2015

Sinopsis (krediet: books.google.co.za)

Ben du Toit is 'n gewone, ordentlike, onskadelike mens, onopvallend in alle opsigte — totdat sy sin vir geregtigheid in opstand kom teen die manier waarop 'n man wat hy goed geken het in polisie-aanhouding sterf.

Aanvanklik lyk dit na 'n eenvoudige saak, 'n ongelukkige fout wat verduidelik en reggestel kan word. Maar namate Ben se ondersoek vorder, word sy nuuskierigheid as rebellie bestempel — en vir 'n rebel is daar nie omkeerkans nie.

Op die lys van 1001 Books You Must Read Before You Die.

(Tweedehands by My Bookshop, Die Boord, Stellenbosch, gekoop.)

-- The English version of this book can also be found on my bookshelf --

Die boek maak deel uit van my eie boekery.

Journal Entry 2 by Stoepbrak at Cape Town, Western Cape South Africa on Monday, November 16, 2015

'n Aangrypende verhaal wat die donker dae van apartheid goed vasvang. Sonder sensasie gebruik André Brink die gewone storie van gewone mense om te wys hoe maklik 'n abnormale bestel kan voortbestaan as indiwidue nie tropdenke bevraagteken en konfronteer nie.

Are you sure you want to delete this item? It cannot be undone.