Verlore Erwe

by Abraham H De Vries | Literature & Fiction |
ISBN: Global Overview for this book
Registered by wingStoepbrakwing of Cape Town, Western Cape South Africa on 10/12/2013
Buy from one of these Booksellers:
Amazon.com | Amazon UK | Amazon CA | Amazon DE | Amazon FR | Amazon IT | Bol.com
1 journaler for this copy...
Journal Entry 1 by wingStoepbrakwing from Cape Town, Western Cape South Africa on Saturday, October 12, 2013

'n Bundel kortverhale uit die laat vyftigerjare.

Aanhaling voorin: Ek verstaan nou wat my pa altyd gesê het: "Julle wat van die plaas af weggaan, sal uitvind: hoe langer jy weg is, hoe mooier word die ou plaas. En lateraan word hy selfs mooier as die een waarvan die landkaart praat ..."

(Tweedehands by die Sentrale Stadsblioteek, Kaapstad, gekoop.)

Journal Entry 2 by wingStoepbrakwing at Cape Town, Western Cape South Africa on Monday, May 30, 2016

Unieke Karoo-stories, raak waargeneem en neergepen. Sommige taalgrepe is kostelik.

Are you sure you want to delete this item? It cannot be undone.