corner corner Het achterhuis dagboekbrieven 12 juni 1942 - 1 augustus 1944

Medium

Het achterhuis dagboekbrieven 12 juni 1942 - 1 augustus 1944
by Anne Frank | Journals
Registered by wingBoekentrolwing of Leeuwarden, Fryslân (Friesland) Netherlands on 2/23/2013
Average 8 star rating by BookCrossing Members 

status (set by Stoepbrak): permanent collection


2 journalers for this copy...

Journal Entry 1 by wingBoekentrolwing from Leeuwarden, Fryslân (Friesland) Netherlands on Saturday, February 23, 2013

This book has not been rated.

Synopsis:
"Anne Frank hield van 12 juni 1942 tot 1 augustus 1944 een dagboek bij. Ze schreef haar brieven alleen voor zichzelf, tot ze in de lente van 1944 op de radio de minister van Onderwijs in ballingschap, Bolkestein, hoorde spreken. Hij zei dat na de oorlog alle getuigenissen van het lijden van het Nederlandse volk onder de Duitse bezetting verzameld en openbaar moesten worden gemaakt. Als voorbeeld noemde hij onder meer dagboeken. Onder de indruk van deze redevoering besloot Anne Frank na de oorlog een boek te publiceren. Haar dagboek zou daarvoor als basis dienen.
In maart 1945 stierf Anne Frank op vijftienjarige leeftijd in het concentratiekamp Bergen-Belsen. De enige overlevende van de familie, Otto Frank, zorgde ervoor dat het dagboek van zijn dochter toch gepubliceerd werd. In 1947 verscheen Het Achterhuis voor het eerst." 


Journal Entry 2 by wingBoekentrolwing at Leeuwarden, Fryslân (Friesland) Netherlands on Saturday, February 23, 2013

10 out of 10

Op speciaal verzoek gevonden en geregistreerd voor Stoepbrak.

 


Journal Entry 3 by wingBoekentrolwing at Leeuwarden, Fryslân (Friesland) Netherlands on Wednesday, February 27, 2013

This book has not been rated.

Released 5 yrs ago (2/28/2013 UTC) at Leeuwarden, Fryslân (Friesland) Netherlands

CONTROLLED RELEASE NOTES:

Dit boek is nu op weg naar Stoepbrak. Heel veel leesplezier gewenst!
Ik ben benieuwd wat je ervan vindt :-)

Veilige reis gewenst, mijn favoriete boek, ik hoop dat je heelhuids en snel aankomt! 


Journal Entry 4 by wingStoepbrakwing at Cape Town, Western Cape South Africa on Wednesday, March 13, 2013

This book has not been rated.


Baie dankie, Boekentrol! Die boek het in perfekte toestand hier aangekom. Dis 'n besondere eksemplaar en ek waardeer jou moeite. 


Journal Entry 5 by wingStoepbrakwing at Cape Town, Western Cape South Africa on Wednesday, March 13, 2013

This book has not been rated.


Spesiale versoek? Inderdaad! Hierdie boek het 'n storie:

Oor die afgelope jaar of twee het Boekentrol en ek van tyd tot tyd kontak gehad. Sy het onder andere aan my Braam en die Engel boekring deelgeneem. Ek sien toe op haar profiel van haar stokperdjie: dat sy vertalings van Anne Frank se Het Achterhuis versamel. Ek het gewonder of daar 'n Afrikaanse vertaling ook was en het gaan soek.

Die Afrikaanse vertaling bestaan toe wel. Die boek is redelik onlangs vertaal: in 2008. Dis 'n vertaling van Lina Spies. Ek het op Kalahari.com gaan soek en kon hierdie eksemplaar van Die Agterhuis opspoor.

My voorstel aan Boekentrol was soos volg: Ek sou graag self die Afrikaanse vertaling wou lees voor ek dit vir haar stuur, maar meer as dit. Eerste prys sou wees as ek eers die oorspronklike Nederlands kan lees en daarna die Afrikaanse vertaling. My versoek was dus dat sy asseblief oë moes oophou vir 'n tweedehandse eksemplaar van Het Achterhuis en dit vir my stuur. As ek dan albei die boeke gelees het, stuur ek Die Agterhuis vir haar vir haar versameling.

Die eerste helfte van die plan het dus suksesvol afgeloop. Ek het 'n paar ander boeke wat eers gelees moet word, maar sien daarna uit om by hierdie twee boeke uit te kom. 


Journal Entry 6 by wingStoepbrakwing at Cape Town, Western Cape South Africa on Wednesday, April 24, 2013

7 out of 10


Hierdie boek is al in meer as 60 tale vertaal. Saam met (sekerlik nou al miljoene) lesers vanoor die hele wêreld kon ek ook nie anders as om diep geraak te word deur Anne se dagboek nie.

Aan die eenkant is Anne 'n gewone jong meisie in haar tienerjare ('n bakvis, noem sy haarself) wat die golwe van haar grootwordjare met kop dán bo dán onder die water aandurf. Dis belangrik. Sy was menslik, en daarom iemand met wie almal hulle kan identifiseer.

Aan die anderkant is sy baie volwasse vir haar jare en kom toenemend met verbasende insig en selfkennis vorendag. Mens word dikwels tot nadenke gedwing deur 'n eerstehandse blik op die oorlogsituasie, menseverhoudinge onder druk, die effek van afsondering, menslike uithouvermoë, en die waarde van die natuur, vryheid en 'n positiewe ingesteldheid. Sy was 'n besondere mens.

Op die ou end laat dit mens met 'n diep hartseer oor die onnodigheid van oorlog en die ontsettende afmetings wat mensehaat kan aanneem.

Op 'n kol skryf Anne:

O ja, ik wil niet zoals de meeste mensen voor niets geleefd hebben. Ik wil van nut of plezier zijn voor de mensen, die om mij heen leven en die mij toch niet kennen, ik wil nog voortleven, ook na mijn dood!

Tot 'n mate veel groter as wat sy ooit kon besef, het sy presies dit reggekry.

Ek het hierdie boek in parallel met die Afrikaanse vertaling, Die Agterhuis, gelees.

Die boek maak deel uit van my eie boekery. 


Journal Entry 7 by wingStoepbrakwing at Cape Town, Western Cape South Africa on Wednesday, April 24, 2013

This book has not been rated.


Anne Frank KastanjeboomIk ga haast elke ochtend naar de zolder om de bedompte kamerlucht uit m'n longen te laten waaien. Vanochtend, toen ik weer naar de zolder ging, was Peter er aan het opruimen. Algauw was hij klaar en terwijl ik op m'n lievelingsplekje op de grond ging zitten, kwam hij ook. Wij keken alle twee naar de blauwe hemel, de kale kastanjeboom aan wiens takken kleine druppeltjes schitterden, naar de meeuwen en de andere vogels die in hun scheervlucht wel van zilver leken en dat alles ontroerde en pakte ons alletwee zo, dat we niet meer konden spreken.

'Zolang dit bestaat', dacht ik, 'en ik het mag beleven, deze zonneschijn, die hemel waaraan geen wolk is, zolang kan ik niet treurig zijn.'


– Anne Frank, 1944-02-23
 


Are you sure you want to delete this item? It cannot be undone.